Category Archives: Uit die Woord

Kolosseense 2:2

Kolosseense 2:2 “dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus,”  Paulus … Continue reading

Posted in Uit die Woord | Leave a comment

Kolossense 2:1

Kolossense 2:1 “Want ek wil hê dat julle moet weet wat ‘n groot stryd ek oor julle het, en oor die wat in Laodicéa is en almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie, …” Ons grootste … Continue reading

Posted in Uit die Woord | Leave a comment

Kolossense 1:29

Kolossense 1:29 “waarvoor ek arbei en stry volgens sy werking wat in my werk met krag.”  In ons eie krag is dit ter vergeefs dat ons probeer arbei vir Christus maar dit is reeds Sy Gees in elkeen van ons … Continue reading

Posted in Uit die Woord | Leave a comment